SARIE

Die lesse wat olifante ons leer

’n Droë suidooster vorm sy wit wolk op Tafelberg waar dit in vlae oor die rand tuimel, af stad toe, en dan in slierte van watte oplos en verdwyn.

Dis vreemd genoeg ’n windstil aand.

Subteks, die bekende boekwinkel aan die voet van die berg, is vanaand die ene opwinding en afwagting. Hoewel die lys van gewilde skrywers wat al hier opgetree het lank en indrukwekkend is, is die aankondiging dat C.K. Dreyer Verlies hier gaan bekend stel met ongekende entoesiasme begroet. Hierdie literêre held se boeke is alomgeliefd, maar die skrywer se persona en hoogs private lewe is al beskryf as ’n enigma en ’n raaisel.

Wie ís die geheimsinnige man wat so helder kan skryf ?

Teen sesuur is elke stoel in die oorvol boekwinkel ingeneem en agter die laaste ry stoele staan die laatkommers skouer teen skouer. Baie het reeds gekoop, reg om deur die outeur geteken te word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related