Rapport

Waaraan meet ons inperking se sukses?

‘Op hierdie aarde is daar pestilensies en daar is slagoffers en dit is ons plig om sover as moontlik nie kragte saam te snoer met die pestilensies nie,” sê die karakter Jean Tarrou in die Algerynse skrywer Albert Camus se roman . Dis ’n wonder-like boekie waarin dit nou mode is om te gaan soek na maniere van kyk na die pestilensie van ons tyd – die virus wat so ’n abrupte einde gemaak het nie net aan eenvoudige plesiere soos bergklim of stap met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related