Rapport

Doepa teen die kwarantyn-pyn

En daar vang Schalkie ’n dip op Dag 12. In sy lockdown-video’s op Facebook en Instagram gee die komediant Schalk Bezuidenhout tydens die inperking soggens met oggendkoffie die amper 90 000 mense wat hom volg ’n humordoepa teen die kwarantyn-pyn.

Op Dag 12 tref ons hom aan in sy kar. Hare wilder as die Wildtuin. Die kar gaan nêrens, net Schalk is in ’n dip.

Wat kan hy sê, mense, dis normaal. Hy was Mr Positive, maar die inperking is soos die sewe fases van rou – eers opwinding, dan verveling, dan cabin-fever, dan . . .

Slaat die president ons met Seisoen

2.

“Kyk, die lewe gooi jou curve-balls. Dis soos om iemand op skool te ontmoet en jy begin beplan aan jou troue, jy sny foto’s uit die Huisgenoot-en twee weke later los sy jou op BBM. Dan adjust jy net en die volgende dag hou jy iemand anders se hand vas agter die snoepie. F*kken vát só, Christine!”

Dis nou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related