Rapport

Voel só ’n bietjie beter

Tem jou hare

Haarkappers oor die wêreld heen sal nooit voorstel dat jy self ’n skêr gebruik om jou hare te sny nie, maar in hierdie tye is dit dalk jou enigste uitweg. Anisa Shaikh en Ceri-Leigh Grenfell, professionele haarkapsters, gee die volgende stappe om weer jou kuif op sy plek te kry.

1 Jy kan besluit of jy jou hare nat of droog wil sny. Dit is wel makliker om te beheer as dit nat is. Kam dit deeglik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related Books & Audiobooks