Huisgenoot

OË LA LA

FOUTLOOS gevormde wenkbroue is die kersie op die koek van enige skoonheidsvoorkoms, hetsy glansryk of natuurlik. Dit is daarom belangrik om te weet hoe om jou wenkbroue te vorm. As jy bekommerd is dat jou wenkbroue te dik of te dun is, of die verkeerde vorm het, sal dié wenke jou help om wenkbroue te skep wat jou gesig komplementeer.

TREK DIE VORM VAN JOU WENKBROUE

Een van die algemeenste foute wat mense maak wanneer hulle hul wenkbroue vorm, is om nie te weet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related