PRAGTIGE wenkbroue
Aug 14, 2020
2 minutes
VOOR JY BEGIN
Staan voor ’n spieël en kyk na die natuurlike vorm van jou wenkbroue.
Dis die beste om dit te pluk net nadat jy gebad of gestort het wanneer jou porieë oop is danksy die hitte.
As jy ’n lae pyndrempel het, is ’n goeie wenk om baba-tandejel aan jou wenkbroue te smeer. Dit sal die area verdoof sodat pluk so te sê pynloos is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days