Huisgenoot

2023 SKOONHEID

1 GLOEIENDE VEL

Deesdae is daar ’n nuwe tendens wat minder op grimering en meer op velsorg fokus. In Engels noem hulle dit “cloud skin”, en die idee is dat jou vel gloei soos sonstrale wat deur wolke breek. Nou ja toe! Eintlik gaan dit daaroor om jou vel goed voor te berei voor jy grimering aanwend. Jou onderlaag word gemeng met serums en rome wat tegelyk jou vel voed en dit ’n vars, mat voorkoms gee.

KRY DIE VOORKOMS

◼ Jou velsorg moet die fokuspunt wees vir dié voorkoms – begin dus met ’n bevogtigende serum, gevolg deur ’n dik laag bevogtiger.

◼ Meng nou jou basislaag en mat onderlaag tot dit skuim. Gebruik jou onderlaagkwas om die mengsel aan te wend, en maak seker jou hele gesig is daarmee bedek.

◼ Wend ’n mat verbloemer onder die oë aan en skakeer dit by jou onderlaag in met ’n kwas of sponsie.

◼ Gebruik nou ’n deursigtige setpoeier – dit sal plooitjies verbloem en jou vel glad maak. Wend dit aan naby die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related