SKOONHEID
May 22, 2020
3 minutes
TREND #1 I ASIMMETRIESE BOB
ie bob bly relevant en kom in verskillende vorms en lengtes voor. Wat lekker is van die asimmetriese bob, is dat dit by die meeste gesigvorms pas. Kate Bosworth, Karlie Kloss en Rosamund Pike het die voorkoms al gekies en dit verpersoonlik om by hul eie styl te pas. Beproef korter hare () onder jou bob vir ’n byderwetse voorkoms. En wanneer jy moeg is daarvan dat die een kant langer as die ander is, kan jy dit net gelykmaak deur die langer kant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days