Stories uit die verlede vir ons toekoms
Apr 12, 2020
3 minutes
![rapport200412_article_047_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2ajey9btkw7tgzdo/images/fileQNDZ8FHP.jpg)
Jy moet nóóit ’n volstruis vlak kyk nie. Die simboliek onderliggend aan dié voël se onmisbare teenwoordigheid in die Klein-Karoo lê veel dieper as die uitdrukking dat jy nie jou kop, soos ’n volstruis, in die sand moet druk nie – só glo dr. David Piedt.
Die volstruis is vir dié Oudtshoornse gemeenskapsleier ’n identifisering van die streek waarin hy bly. Dit herinner hom aan die “welvaart, weelde en goeie lewe” wat sommige “gister en eergister” hier geniet het, sekere vandag nog. Dit dui vir hom ook op die “hardheid, ongenaakbaarheid en ekstreme posisie” waarin ander, armer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days