Duiwel is skadeloos in lomp SA gruwelfilm
Apr 12, 2020
2 minutes
Parable met Jane de Wet en Michael Richard. Regisseur: Beer Adriaanse. (Showmax)
Die talentvolle Beer Adriaanse is ’n goeie akteur en skrywer. Ongelukkig sink sy nabootsing van Suid-Afrika se eie duiweluitdrywingsfilm in ’n moeras seepskuim.
Die draaiboek, nes Tertius Kapp se , is die ene (haastige?) ondeurdagte opeenstapeling van lomp nabootsings van gruwel-insidente waarvan die rillertydsberekening vals note slaan met selfbewuste spel. Selfs Michael Richard lyk nie of hy ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days