Vraag na rooivleis kan nou afneem
Apr 12, 2020
2 minutes
Riana de Lange
Verkope van “luukse” vleisprodukte soos bees- en skaapvleis kan afneem weens die Covid-19-pandemie, sê Wessel Lemmer en Conce Moraba, landbou-ekonome van die Absa-groep.
Dis deels omdat mense hul rieme fyner sny en omdat baie beesvleis wat gewoonlik in restaurante en kitskosrestaurante gebruik word, nou by die slagter agterbly.
Restaurante is gesluit tydens die nasionale inperking.
Lemmer en Moraba skryf
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days