Rapport

Kry só jou sake in orde

Om oor die dood te praat of beplanning te doen vir wanneer jy doodgaan, is nooit ’n lekker onderwerp nie. Tog praat ons oor en hoor deesdae gereeld van die dood. Dis maar wat gebeur in krisistye soos die.

En terwyl ons nou daaroor praat, is dit seker ’n goeie tyd om almal weer te herinner aan die noodsaaklikste dokumente wat jy gereed moet hê om dinge vir die mense vir wie jy lief is, makliker te maak in die tyd wanneer hulle oor jou rou.

“Terwyl die hele wêreld deur die Covid-19-pandemie in die gesig gestaar word, is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related