Inperking teen einde van maand uitgefaseer
Apr 12, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
![rapport200412_article_Cover_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8v12kxmby87tgz7r/images/fileX1OMSM7R.jpg)
Suid-Afrikaners kan teen die einde van die maand ’n geleidelike uitfasering van die inperkingsmaatreëls verwag soos wat die regering poog om die balans te bewaar tussen die gesondheid van die nasie en die behoefte om ’n reeds brose ekonomie te beskerm.
So ’n uitfasering kan insluit ’n tydperk van “vrywillige inperking” waar individue en ondernemings aangemoedig word om so min as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days