‘Gevaarlike’ aktrise meer as haar rol in Bond-fliek
Apr 12, 2020
3 minutes
’n Lewe deur Herman Lategan
Die veelsydige Britse aktrise Honor Blackman is in die ouderdom van 94 in haar huis in Lewes, Sussex, aan natuurlike oorsake oorlede.
Sy was ʼn veelgeprese toneelspeler en sal veral onthou word vir haar rol as die waaghalsige Pussy Galore in die 1964-rol-prent Goldfinger.
Ten spyte van die naam se stuitige double entendre en die potensiaal dat dié rol haar as ʼn oppervlakkige koket en liggewig-aktrise kon kelder, het sy Galore vertolk as ʼn sterk vrou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days