‘St Augustine’s hét protokol gevolg’
Apr 12, 2020
2 minutes
Des Erasmus
Die St Augustine’s-hospitaal in Durban het net 58 pasiënte in sy 464 beddens oor wat te siek is om verskuif te word.
Die hoofgebou van dié Netcare-hospitaal is verlede week vir ’n intensiewe skoonmaakproses gesluit nadat 66 mense, onder wie 44 verpleegkundiges, die Covid-19-virus blykbaar daar opgedoen het.
Volgens Nomagugu Simelane-Zulu, KwaZulu-Natalse LUR vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days