Is TB-entstof ons redding?
‘As daar ’n krisis is, raak ek betrokke,” sê Andreas Diacon, professor in fisiologie en hoofspesialis in pulmonologie aan die Tygerberg Akademiese Hospitaal.
En kan enige longspesialis hom ’n groter krisis indink as die Covid-19-pandemie wat tans die hele wêreld in sy wurggreep het.
“Toe Covid-19 uitbreek, was almal aanvanklik oor hulself bekommerd. Ons het nou die geleentheid om ’n groot opponent in ’n gulde geleentheid te verander.”
En die “gulde geleentheid” waarna Diacon verwys, is die opwindende kliniese toetse wat binnekort begin om vas te stel of ’n tuberkulose-entstof – wat alle Suid-Afrikaners kleintyd ontvang – van waarde is om die grootskaalse verspreiding van die koronavirus SARS-CoV2 te keer, veral as dit as ’n “booster” vir volwassenes gegee word.
Die teorie is dat so
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days