Huisgenoot

DIE PAD NA ’N COVID-ENTSTOF

DIT kan een van die mensdom se belangrikste wedlope teen die tyd wees: om ’n entstof te ontwikkel voor die nuwe coronavirus nóg dood en verskrikking wêreldwyd kan saai.

Terwyl die virussiekte COVID-19 daagliks honderde lewens eis en die pandemie die wêreldekonomie enorme skade berokken, spook talle spanne navorsers om ’n entstof te ontwikkel wat ’n einde aan die nagmerrie kan help maak.

In Amerika het ’n biotegnologiemaatskappy, Moderna, reeds ’n eksperimentele COVID-19-entstof ontwikkel en dit onlangs aan ’n vrywilliger, Jennifer Haller (43), toegedien. “Dis ’n ongelooflike geleentheid om iets te help doen,” het dié ma van twee van Seattle gesê.

Sy is een van 45 gesonde vrywilligers wat in die komende weke verskillende dosisse van die sogenaamde “kandidaatentstof ” sal ontvang. Dié entstof is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related