Rapport

Afrigters het buks se talent vir hol misken

Sy klein bou, maar blitsige vaartversnelling, het hom die gepaste bynaam Pocket Rocket besorg.

Vandag nog lag Brent Russell lekker as hy vertel dat sy spoed hom altyd gehelp het “om as die kleinste outjie op die rugbyveld vir die groot ouens te kon weghardloop”.

Sy rugbyloopbaan was aanvanklik soos roereier. Hy’t eers net sokker gespeel tot hy 16 was. Ná skool het hy vir ’n oorbruggingsjaar oorsee gegaan en ’n laerskoolspannetjie in Engeland afgerig sonder om self rugby

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related