Rapport

Van 7de span tot 7de hemel

Jacques Nienaber bestempel homself as effe van ’n frats in sy nuwe pos as die Springbokke se hoofafrigter.

In sy jonger dae was hy ’n veel beter langafstandatleet as ’n rugbyspeler. Met meer as net ’n tikkie selfspot sê hy hy het vir Grey se sewende span gespeel, as ’n brandmaer losvoorspeler wat 63 kg geweeg het.

Voor sy aanstelling Vrydag as Rassie Erasmus se opvolger by die Bokke, het Nienaber nog nooit vantevore as hoofafrigter van enige span opgetree nie.

En dis wat ruiterlik laat erken het dat hy as die nasionale hoofafrigter effe uit sy gemaksone is. Hy voel veel meer tuis en op sy gemak as hy op die agtergrond sy ding doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related