Opsies vir data as jy van die huis werk
Apr 12, 2020
2 minutes
Selfs nog voordat pres. Cyril Ramaphosa die staat van inperking van 27 Maart af aangekondig het, het Suid-Afrikaners koorsagtig begin aansoek doen om beter internetverbindings by hul huis te laat installeer.
Veselinternet is tans die goedkoopste data-opsie, maar dit is nie oral beskikbaar nie en waar dit wel beskikbaar is, is daar knelpunte by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days