Huisgenoot

Watter internetopsie kies ek?

ViR baie van ons het die huis tydens Suid-Afrika se inperking die middelpunt van ons wêreld geword – die mure waartussen ons woon, is ons kantoor, vermaakplek en selfs ons kinders se skool.

As daar een ding is wat hierdie vreemde nuwe werklikheid van COVID-19 ons kom leer het, is dit dat goeie internet belangriker as ooit is.

Daarsonder het jy waarskynlik gesukkel om jou werk gedoen te kry en by te hou met jou kinders se klaswerk – en wanneer jy saans met ’n stroomdiensfliek wou ontspan, het die stadige gebuffer jou meer frustreer as enigiets anders.

Die inperking het jou dalk laat besef jy het beter internettoegang nodig, maar kom ons wees nou maar eerlik: Al die beskikbare opsies kan verwarrend raak. FTTH, LTE, ADSL, 4G, 5G

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks