Rapport

Nie Gaga as daa ’n medical crisis issie!

Dr. Tedros Adhanom Ghebreyesus, die Director-General van die World Health Organization, kyk mette straight gesig innie kamera en sê hy gan nou die Covid-19 press conference oo gie an sy special guest, Lady Gaga.

Ees moet ek kyk hoe my laaste bietjie faith wegslip deerie drain en dan moet ek ytbas vannie lag. It behoot illegal te wies virre dokte, ienagge dokte, ommie woorde Lady Gaga te gebryk mette straight gesig. It

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related