Hawelose vas ná verkragting in inperkingskamp
Apr 12, 2020
3 minutes
Dawie Boonzaaier
en
Hendrik Hancke
FOTO:
EDREA DU TOIT
FOTO: DEON RAATH
Een van die hawelose mans wat vir die inperking na die Strandfontein-sportterrein in Kaapstad geneem is, is gister in hegtenis geneem weens die verkragting van ’n 18-jarige meisie daar eergisteraand.
Kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, het aan Jaco Nel gesê die 36-jarige man sal Dinsdag in die hof verskyn.
Die Kaapstad-metro het vroeër sowat 1 400 haweloses opgelaai en na die terrein
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days