Polisie teister mense glo oor ‘oortredings’
Apr 26, 2020
2 minutes
Jaco Nel
FOTO: DEON RAATH
![rapport200426_article_009_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8h3iz1zhmo7tgyvk/images/fileWCKL66HR.jpg)
Verskeie Suid-Afrikaners het tydens die staat van inperking al onder hardhandige polisiebeamptes deurgeloop en selfs agter tralies beland oor beweerde oortredings.
Werner Smit, ’n bestuurder by die KwikSpar in Bellville, het ses uur in die polisieselle deurgebring nadat hy by die werk in hegtenis geneem is omdat hulle glo onwettig “warm kos” by die winkel verkoop het.
Hy moes R1 000
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days