Rapport

KMO’s sukkel om te oorleef

Altesame 73% van klein en mediumondernemings (KMO’s) sal nie ’n inperking oorleef wat drie maande lank aanhou nie.

Dit blyk uit ’n studie onder meer as 1 000 KMO’s waarin die impak van Covid-19 op dié ondernemings ondersoek is deur die finansiëledienstegroep Sasfin en sme.africa, ’n aanlyn platform vir klein ondernemings, wat die afgelope week bekend gemaak is.

7% het reeds personeel ontslaan.

Net meer as die helfte van die ondernemings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related