Rapport

Covid-19-periode spaar ook lewens

Die koronavirus het reeds 24 Suid-Afrikaners se lewens geëis, maar die ironiese uitkoms van die inperkingstydperk weens Covid-19 kan beteken dat dit die land indirek honderde lewens gaan spaar.

Omdat bitter weinig mense Paasnaweek op die land se paaie gaan ry, beteken dit padsterftes gaan drasties minder wees.

Die afgelope twee jaar was die Paasnaweek-sterftesyfer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met