Rapport

Covid-sterftes nie weggesteek

Nadat kabinetsministers die nasie enkele weke gelede nog banggepraat het deur te waarsku dat “Covid-19 die mensdom kan uitwis”, het hulle nou heeltemal van deuntjie verander met die boodskap dat daar geen rede tot paniek is nie.

“Ons moet besorg (wees), maar nie bang nie,” het pres. Cyril Ramaphosa die afgelope week in sy weeklikse nuusbrief gesê, terwyl die departement van gesondheid ook die nasie tot kalmte maan deur te sê ons “hoef nie paniekerig te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met