Fabriek wat hoop gee, kort drasties in
Apr 12, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
FOTO: EDREA DU TOIT
’n Onderneming wat werk en hoop aan 100 voorheen werklose vroue op die Kaapse Vlakte gegee het, is op sy knieë.
Die Khayelitsha Cookie Company het reeds 65% van sy sakebedrywighede ingeboet sedert pres. Cyril Ramaphosa op 16 Maart ’n nasionale ramptoestand afgekondig het, het Adri Williams, besturende direkteur, die afgelope week aan gesê.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days