Woede bou op oor inperking
Apr 19, 2020
3 minutes
Verslagspan
Terwyl mense in die land al hoe meer gefrustreerd raak met arbitrêre inperkingsregulasies en ministers wat al om die hawerklap ’n nuwe produk in die supermark verbode verklaar, staar miljoene landgenote wat nooit die binnekant van ’n Woolworths sal sien nie, ’n hongerdood in die gesig.
Dit terwyl selfs die regering se hoof gesondheidsraadgewer, die hoogaangeskrewe prof. Salim Abdool Karim, twyfel oor die voortsetting van die inperking, wat tans in sy vierde week is.
“Reguit gesê, ek dink ons gesê (lees op bl. 10).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days