Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

EN NOU VIR ’N TON!

Dié reusepampoen van mnr. Piet Lotz het nie net die Suid-Afrikaanse rekord nie, maar ook die Suidelike Halfrond-rekord vir die grootste pampoen in die stof laat byt met sy allemintige gewig van 860 kg. Lotz het die pampoen ingeskryf vir die jaarlikse reuse-pampoenfees op Heidelberg in die Wes-Kaap, wat vanjaar op 27 en 28 Maart sou plaasvind, maar weens die Covid-19-pandemie uitgestel is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.