Rapport

Nkwe slyp g’n byltjie ná KSA Boucher pos gee

Hul agtergronde verskil soos dag en nag.

Die een is vir baie die versinnebeelding van die Suid-Afrikaanse krieket-establishment: ’n Oud-Protea met 147 toetse op sy kerfstok.

Die ander se krieketpad was met duwweltjies besaai: ’n Boor-ling van Soweto, wie se kortstondige eersterangse loopbaan ná slegs 42 wedstryde op die jong ouderdom van 26 weens ’n ernstige polsbesering kortgeknip is.

Mark Boucher was sy lewe lank op krieket se N1-snelweg, terwyl Enoch Nkwe sy weg op stowwerige, slaggatbesaaide agterpaaie moes oopveg. Maar nou is hulle verenig en saam ’n rigtingaanwyser vir Suid-Afrikaanse krieket. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko