Absurde reëls in winkels dryf kopers tot raserny
Apr 12, 2020
2 minutes
Johan Eybers en
Jeanne-Marié Versluis
FOTO: JOHAN EYBERS
Die reëls van inperking beteken jy kan ingevoerde sjokolade koop, maar nie goed soos tuingereedskap, speelgoed, winterklere, verwarmers, ink vir jou drukker, haarborsels en naelvyle nie.
“Dit maak nie sin dat ek in ’n winkel toegelaat word wat iets van alles op sy rakke het, maar ek mag minder as die helfte van die goed koop nie,” sê Jaco
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days