Landbouweekblad

Covid-19 het verbruikers se behoeftes vir altyd verander

Die pandemie het aanlyn verkope van kos en drank met vyf jaar versnel, meen mnr.

Justin Drennan, uitvoerende hoof van Parcelninja, ’n maatskappy wat spesialiseer in pakhuise en logistiek.

Volgens mnr. Norman Reyneke, direkteur van kleinhandel, verkope en kopers by die Kantar-groep, was dit ’n onderliggende neiging wat vanweë die virus ontplof het. Kantar is ’n konsultasiemaatskappy met sy hoofkantoor in Londen.

“OneCart (’n Suid-Afrikaanse kruideniersafleweringsdiens) se verkoopsvolumes het sedert Covid-19 met 700% toegeneem,” het hy tydens ’n webinaar van die varsproduktebemarkingsvereniging PMA gesê.

Kantar het onlangs ’n Covid-19-barometerstudie onderneem om te bepaal hoe die pandemie verbruikers se gedrag, houding en verwagtings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related