Huisgenoot

Vier moet-kyks

THE CROWN

WAAROOR GAAN DIT?

Die laaste seisoen van die veelbekroonde, en veelbesproke, dramareeks oor die Windsorhuis speel tussen 1997 en 2005 af. Dis die tydperk waarin die Britse koningshuis die meeste onder die loep gekom het.

Aan die einde van die vyfde seisoen het kykers gesien hoe prinses Diana op vakansie vertrek saam met die sakeman Mohamed Al-Fayed, die pa van haar kêrel, Dodi. Die nuwe seisoen sluit Diana (Elizabeth Debicki) en Dodi (Khalid Abdalla) se tragiese afsterwe in.

Elizabeth sê hierdie seisoen vier Diana se lewe, en haar dood word op ’n eerbare manier uitgebeeld. “Een van die dinge wat belangrik was – veral omdat ons weet hoe die storie verloop – is dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related