Kuier

DÍT KOM IN 2024

NUUT OP TV

DIE UITDAGING

In dié adrenalien-belaaide, 10-episode reality show daag die aanbieder, Iana Strydom 10 celebs – soos die akteur-regisseur Christo Davids, en die TV- en radioaanbieder Zoë Brown – uit om hul vrese head-on te pak.

Christo beproef ’n sweefvliegtuig. Duisende kilometer in die lug word die enjin dan afgesit en sweef hulle letterlik – oe, naelbyter!

Zoë spring weer van die Bloukransbrug af in Tsitsikamma – op 216 meter die hoogste brug in Afrika.

Die -akteur Hykie Berg valskermspring. “Wanneer jy langs Hykie in ’n vliegtuig duisende meters in die lug staan, en jy spring uit, kamera in die hand, om sy gesigsuitdrukking vas te vang, ervaar jy menslikheid op ’n nuwe vlak,” sê MichaelOdendaal, regisseur van die reeks. ”Om te maak was sélf ’n uitdaging. Ons het natgereën en berge uitgeklim met toerusting op ons rûe. Dit was die mees vervullende en wonderlike projek om aan te kon werk.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related