Huisgenoot

Boeiende kykstof

REYKA

MOORDE WORD OPGELOS

Dié plaaslike misdaadreeks se eerste seisoen het vier Saftas gewen en is vir sommer twéé Emmys benoem – en nou is die tweede seisoen hier.

Die aktrise Kim Engelbrecht klim weer in die skoene van die speurder Reyka Gama.

Dié keer word sy ontbied na die polisiekantoor by die Durbanse hawe waar sy die profiel van ’n moordenaar moet bou wat paartjies by die Lover’s Lane-uitkykpunt op die kuslyn teiken. Die moordenaar maak sy manlike slagoffers op ’n koue, kliniese manier dood, maar toon berou – selfs koestering – teenoor sy vroulike slagoffers.

Daar is druk op Reyka om die moordsake op te los voor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers