Wes-Kaap sal piek dalk al in Julie bereik
May 24, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Die Wes-Kaap is waarskynlik op pad om vroeër sy hoogtepunt van Covid-19-gevalle te bereik as ander provinsies.
Alan Winde, die provinsie se premier, glo die getal Covid-19-infeksies kan al in Julie ’n hoogtepunt bereik.
Dr. Keith Cloete, hoof van die Wes-Kaapse departement van gesondheid, het die afgelope week gesê die koronavirus het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days