Toetse, sterftes skiet op in die Wes-Kaap
May 10, 2020
3 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO: NARDUS ENGELBRECHT
Watter provinsie bestuur die Covid-19-pandemie die beste?
Die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, moes die afgelope week walgooi teen aantygings dat die pandemie in die Wes-Kaap buite beheer is, met statistieke wat al hoe slegter by dié van die res van die land afsteek.
Winde se verduideliking is dat die Wes-Kaap baie meer toetse doen as elders. Die feit dat die sterftesyfer in dié provinsie die hoogste in die land is, kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days