Toetse vir Covid-19 word gerantsoeneer
May 24, 2020
1 minute
Dawie Boonzaaier
Suid-Afrika moet nou Covid-19-toetse begin rantsoeneer omdat daar nie genoeg beskikbaar is nie, het dr. Yogan Pillay, adjunk-direkteur-generaal van gesondheid, Woensdagaand aan die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid gesê. “Ons gaan bietjie meer selektief moet wees met wie ons toets.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days