Weens tekorte word net dié met hoogste risiko nou getoets
Jul 12, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange
Suid-Afrika se private laboratoriums het ’n beroep op dokters gedoen om pasiënte net in uiterste omstandighede vir Covid-19-toetse te verwys.
Die yslike vraag na toetse te midde van ’n internasionale tekort aan toetsstelle bring mee dat laboratoriums oorweldig word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days