Rapport

Uitslae kan tot 12 dae neem

Die wêreldwye tekort aan toetsmateriaal vir Covid-19 kan nie net Suid-Afrika se pogings in die wiele ry om die epidemie hier onder beheer te kry nie, maar ook ’n impak hê op die gesondheidstelsel se vermoë om die krisis te hanteer.

“As jy ’n pasiënt nie kan toets nie of nie sy toetsuitslae het nie, moet jy hom behandel asof hy positief is,” verduidelik ’n verpleegkundige. “Dit beteken jy gebruik meer PPE’s (persoonlike beskermende toerusting) en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste