Mostert verruil Engeland vir Japan
May 24, 2020
1 minute
Hendrik Cronjé
Franco Mostert gaan soos een van sy jare lange mentors, Johan Ackermann, ’n nuwe hoofstuk in sy rugbyloopbaan in Japan skryf.
Die Springbok-slot het volgens se inligting ’n langtermynkontrak van vier jaar met Honda Heat gesluit waar hy as die plaasvervanger vir sy nasionale spanmaat RG Snyman gekontrakteer is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days