Rapport

Inperking stuur af op katastrofe

Die Covid-19-krisis het ons verskeie lesse geleer oor die manier waarop mag in Suid-Afrika gebruik word. Een daarvan is dat ons heersers nie die perke van hul magte en vermoëns verstaan nie.

Slegs ’n paar jaar nadat die Mandela-regering aan bewind gekom het, het die groot transformasie van die staatsdiens ’n aanvang geneem. Ervare wit werknemers is op vroeë aftrede gestuur en vervang deur ’n magdom regstellende-aksie-aanstellings, baie van hulle politieke aanstellings en amptenare uit die voormalige tuislande – wat baie van hul slegte gewoontes met hulle saamgebring het.

Teen 1999 was die institusionele geheue by die meeste departemente verlore en baie van die nuwe mense het nie ’n idee gehad hoe om hul werk te doen nie.

Elke nuwe minister wou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related