Rapport

Poeding om die seer weg te dryf

Hoe ek voel

Vandag is daar so ’n swaarmoedige, donker wolk wat blitse in my binneste sny. Ek dink aan al die mense wat nie kos het nie, wat nie skuilings het nie, wat hul werk verloor het, wat hul werk gaan verloor, my vriende wat nie mag werk nie, wat siek is en wat alleen is. Soveel hartseer. Dit voel of die seer wat ek voel my wil opeet, my deur ’n vleismeule druk en my in duisende klein stukkies uitspoeg.

Hoe help ’n mens?

Die enigste manier waarop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related