Rapport

Pannekoek vir ma

Liewe Babs, vandag skryf ek vir jou, want ek kan jou nie ’n drukkie gee nie. Ek is so jammer Ma moet vandag sonder enige besoeke Moedersdag vier. Ek verlang na jou sagte blommegeur, jou yl grys haartjies en jou perfek gemanikuurde vingers verstrengel in myne. Wanneer die verlange so groot is soos vandag, bak ek pannekoek met kaneelsuiker en speel ek die “Elisabeth-serenade” deur die Günter Kallmann-koor wat Pa Sondae vir jou gespeel het.

My vriendin Jenna Volschenk skryf:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related