Rapport

Die virus: Meer modelle as op ’n modeskou in Milaan

Om sin te maak van die verskillende modelle wat die toekoms van die Covid-19-pandemie pro-beer voorspel is genoeg om selfs die mees toegewyde kenner van die pandemie hoofbrekens te besorg.

In die eerste plek is daar meer modelle as wat jy op die loop-plank van ’n modeskou in Milaan sal kan inpas. En elkeen van hulle kyk na verskillende aspekte van die pandemie en kom tot verskillende gevolgtrekkings.

Sommige is nuttig en as die modelbouers hul aannames noukeurig uiteensit en verskeie scenario’s aanbied, kan dit ons help om ’n beter begrip van die moontlike trajekte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo