Rapport

Hospitale ‘sal nie lank leeg bly nie’

■ 88 000 kan sterf maar kinders word selde getref

Sowat 88 000 mense kan vanjaar weens Covid-19 sterf as geen pogings aangewend word om die virus in bedwang te bring nie. Soveel as 19 200 beddens in waaksale kan boonop teen September nodig wees terwyl slegs 3 318 beddens tans beskikbaar is.

Dit is die slegste uitkoms waarop ons ons moet voorberei, sê die Vereniging van Aktuarisse in Suid-Afrika (Assa) op grond van ’n nuwe model wat hulle ontwerp het om vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band