Rapport

As jy ’n Soutie in Welkom is, wórd jy taai

Daar loop die honde mos twee-twee, want hulle is bang die kinders byt.

Met dié braaivleisvuur-kwinkslag word daar gereeld met van die land se “rowwer” stede gespot. Onder hulle tel Welkom.

Dean Elgar kan getuig van die ongenaakbaarheid van die Vrystaatse goudstad. Woeste Welkom word wilder, sê Elgar, as jy as Engelssprekende jou verstand in ’n oorwegend Afrikaanse wêreld moet slyp.

Welkom het hom gebrei. Al het hy nog nooit ’n hond gebyt nie, moet Elgar gereeld soos ’n straatbrak op die krieketveld baklei. Engelse kommentators het selfs ’n rits byvoeglike naamwoorde in Elgar-clichés verander: “.” Elgar is meer as net ’n vegter, maar daardie hardnekkigheid sal vir altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo