Nuwe jaar, ou kolf-babalaas
Jan 05, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO IMAGES
’Nnuwe jaar, ’n nuwe toets en nóg ’n nuwe kolf-aanvangspaar vir die Proteas.
Dis die verhaal van die Suid-Afrikaanse krieketspan wat in die Nuwejaarstoets teen Engeland op Nuweland sy 13de aanvangspaar in net ses jaar op die weegskaal plaas.
Dié keer is dit Dean Elgar en die groentjie Pieter Malan in die aanvangsrol, nadat Elgar se gereelde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days