SAL 4 vliegtuie kwyt
May 24, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Aircastle, ’n verhuurder van langafstandvliegtuie, het die afgelope week self brandstof in vier vliegtuie gegooi sodat die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) hulle aan hom kon terugbesorg in Tucson, Arizona.
Dit sal waarskynlik daar gestoor word saam met duisende ander vliegtuie ná inperkings weens die Covid 19-pande-mie lugvervoer wêreldwyd verlam
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days